Podcast Index

Podcasts

Explora podcasts por categoría, abre episodios recientes y descarga audio para escucharlo sin conexión.

Spektrum

Noticias

Spektrum

RSG

Spektrum: Minister soek duidelikheid oor Zuma en Hoëkommissaris se ontmoeting met Guptas

July 03, 2026 5:00am 53 min

3 Julie 2026: Die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking reageer op Jacob Zuma en SA se Hoëkommissaris se besoek aan die omstrede Gupta-broers. 'n Regter vonnis die Saunders-moordenaars lewenslank, en ...

Spektrum: Agterstand van 250 000 DNS-monsters by polisie-laboratoriums

July 02, 2026 5:00am 50 min

2 Julie 2026: 'n Skokkende agterstand van 250 000 DNS-monsters by polisie-laboratoriums. Die Departement van Vervoer ondersoek 'n nuwe befondsingsmodel vir die Padongelukkefonds. 'n Rekord mielie-oes wink.

Spektrum: Politieke agenda agter betogings?

July 01, 2026 5:00am 48 min

1 Julie 2026: Die waarnemende minister van polisie vermoed daar is 'n politieke agenda agter drukgroepe se beplande betogings elke Donderdag. Reaksie op die kabinetskommelinge. Baie koue weer met sneeu en swaar reën op p...

Spektrum: Is landswye begtogings skadelik vir SA-handelsmerk?

June 30, 2026 5:00am 49 min

30 Junie 2026: Die landwye betogings teen ongedokumenteerde buitelanders is aan die gang. Ons praat met ons verslaggewers in brandpuntgebiede. Ons vra ook of dié begtogings skadelik is vir die Suid-Afrikaanse handelsnaam...

Spektrum: Talle veroordeel beplande betogings teen onwettiges

June 29, 2026 5:00am 50 min

29 Junie 2026: Die Madlanga-kommissie sit sy werksaamhede voort ná 'n mislukte sluipmoordaanval op ’n sleutelgetuie. Talle politieke partye en nie-regeringorganiasies veroordeel môre se beplande betogings teen onwettige ...

Spektrum: Johannesburgers staal hulle vir hoër munisipale tariewe

June 26, 2026 5:00am 48 min

26 Junie 2026: Die geskorste nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, en meer as 'n dosyn ander senior polisiebeamptes verskyn in die hof in verband met die beweerde Medicare24-bedrogspul. Johannesburg se nuwe muni...

Spektrum: Venezuela tel die stukke op ná twee aardbewings

June 25, 2026 5:00am 53 min

25 Junie 2026: Venezuela tel die stukke op ná twee vernietigende aardbewings kort na mekaar. Drie verdagtes verskyn in die hof in verband met die Cleveland-skietery wat 13 lewens geëis het. Munisipaliteite met swak oudit...

Spektrum: ‘Te min mense spreek hulleself uit teen vreemdelingehaat’

June 24, 2026 5:00am 52 min

24 Junie 2026: Die FW De Klerk Stigting sê te min Suid-Afrikaners spreek hulleself uit teen vreemdelingehaat. Die Johannesburg Padagentskap trap die rem op herstelwerk in die metro weens 'n brandstofkrisis. Landswye mons...

Spektrum: Polisie begroot R600 miljoen vir operasies met betogings op 30 Junie

June 23, 2026 5:00am 54 min

23 Junie 2026: R600 miljoen van die polisie-begroting geoormerk vir spesiale operasies om die beplande landwye betogings op 30 Junie te bestuur, terwyl owerhede Suid-Afrikaners versoek om nie paniekbevange te raak nie. D...

Spektrum: Die Britse eerste minister, Keith Starmer, bedank

June 22, 2026 5:00am 50 min

22 Junie 2026: Ons bespreek Keith Starmer se bedanking as Britse eerste minister. Ons praat met Paul Adams oor die vroue Proteas se uitstekende vertoning, en die pad vorentoe in die Wêreldbeker-toernooi. 'n Dokumentêr oo...

Spektrum: ‘Bendegeweld in Kaapstad vereis buitengewone maatreëls’

June 19, 2026 5:00am 51 min

19 Junie 2026: Bendegeweld in Kaapstad vereis buitengewone maatreëls, sê minister Anroux Marais. Meer as 40 woonbuurte in die Nelson Mandelabaai-metro ervaar watertoevoerprobleme te midde van opgaardamme wat oorloop. Die...

Spektrum: Phala Phala-afsettingskomitee voorgelig oor regsopsies

June 18, 2026 5:00am 48 min

18 Junie 2026: Die nuutste getuie voor die Madlanga-kommissie verskyn in camera weens kommer oor die getuie se veiligheid. Die Phala Phala-afsettingskomitee word voorgelig oor regsopsies teen president Cyril Ramaphosa se...

Spektrum: Beoogde kabinetskommeling van DA-ministers

June 17, 2026 5:00am 51 min

17 Junie 2026: 'n Beoogde kabinetskommeling in DA-geledere laat wenkbroue lig. Inflasie neem verder toe. Europese lande aanvaar dat Rusland met sy rug teen die muur is wat die oorlog met Oekraïne betref.

Spektrum: Ons herdenk die Soweto-opstande van 1976

June 16, 2026 5:00am 48 min

16 June 2026: President Cyril Ramaphosa spreek die land toe in Soweto op Jeugdag. Druk neem toe op die Speaker van die parlement, Thoko Didiza, oor president Ramaphosa se afsettingskomitee-saak. Huldeblyke stroom in vir ...

Spektrum: Nuwe hospitaal om 1 Mil te vervang?

June 15, 2026 5:00am 52 min

15 Junie 2026: Vusimuzi "Cat" Matlala en sy medebeskuldigdes weer in die hof. Versoeke dat daar eerder 'n nuwe hospitaal in die plek van 1 Militêre Hospitaal in Pretoria gebou word. Die G7-beraad begin in Frankryk.

Spektrum: Aanduidings vanuit Iran dat voorlopige ooreenkoms bereik is om oorlog te beëindig

June 12, 2026 5:00am 52 min

12 Junie 2026: Die teenmisdaad-aktivis, Yusuf Abramjee, sê hy gaan voort met sy werk ongeag dreigemente wat teen hom gemaak is. Die DA dien 'n dossier oor kinderswangerskappe by die Menseregtekommissie in. Daar is 'n ste...

Spektrum: 60 Spookwerkers ontmasker in Department van Openbare Werke

June 11, 2026 5:00am 52 min

11 Junie 2026: 60 Spookwerkers ontmasker in die Department van Openbare Werke en Infrastruktuur. Die gaping tussen werkloses en dié wat werk het, word al hoe kleiner. Ons praat met 'n sokkerkenner oor Bafana Bafana se ka...

Spektrum: Die debat oor onwettige immigrante kry momentum

June 10, 2026 5:00am 55 min

Spektrum: Minstens tien verdagtes wat verbind word met die massaskietvoorval in Cleveland, Johannesburg, nog op vrye voet. Die debat oor onwettige immigrante tel spoed op. 'n Bohaai oor 'n bek-en-klouseer-e-pos uit die k...

Spektrum: Suid-Afrika se ekonomie groei stadiger

June 09, 2026 5:00am 51 min

9 Junie 2026: Suid-Afrika se ekonomie groei stadig in die eerste kwartaal van 2026. Nóg polisiebeamptes geskors in verband met die Medicare24 Tshwane-tender. 'n Ondersoekbeampte van OPOD getuig voor die Madlanga-kommissi...

Spektrum: E-tolskuld word afgeskryf

June 08, 2026 5:00am 54 min

8 Junie 2026: Die kabinet skrap motoriste se uitstaande e-tolskuld. Die departement van basiese onderwys wil Kwintiel 5-skole verhoed om onder meer leerlinge se akademiese prestasie as toelatingsvereiste te gebruik. Die ...

Envía tu emisora ​​favorita

Completa el formulario de abajo. Asegúrate de seleccionar tanto País como Géneros.

Nombre
Categoría
Mantenga presionada la tecla Ctrl (Cmd en Mac) para seleccionar varios.
URL de transmisión
Logo (JPG, JPEG o PNG)

Contáctanos

Envíanos un mensaje abajo. Te responderemos en un plazo de 24 horas.

Asunto
Tu nombre
Correo electrónico
URL de la emisora o de la página
Mensaje
Cuanto es 9 más 12?
También adjuntamos tu país, navegador, página actual y algunos datos técnicos para ayudarnos a investigar.